wie is ons | produkte en dienste | produk informasie | jou naaste agent | praat met ons
Feedtek bemark 'n volledige reeks voerbyvoegsels (vitamiene, minerale, buffers, aminosure en smaakmiddels) en mengsels van voerbyvoegsels (voormengsels en konsentrate) tesame met 'n volledige tegniese ondersteuningsdiens vir die meng van alle voer vir herkouers (suiwel, bees en skaap), kalwers, varke, pluimvee, volstruise en wild.