Feedtek

Feedtek bestaan uit 'n groep professioneel geregistreerde veekundiges gebasseer regoor Suid Afrika met meer as 200 jaar gesamentlike ondervinding in die veebedryf. Die Feedtek groep spesialiseer in die voorsiening van tegniese ondersteuning tesame met 'n wye reeks voerbyvoegsels en mengsels van voerbyvoegsels aan alle verbruikers in die voerindustrie, insluitend veeboere en veevoer vervaardigers.

Die groep word ondersteun deur 'n bekwame en goed opgeleide span agente en verspreidingspunte om te verseker dat ons produkte en dienste ten alle tye dwarsoor Suid Afrika beskikbaar is. Die Feedtek produkte wat vermeng word, word almal vervaardig deur Nutec SA,(www.nutecsa.co.za) 'n ISO/HACCP (GMP) gesertifiseerde maatskappy en toonaangewende voorsiener van vitamiene minerale voormengsels in die Suid Afrikaanse voerindustrie

 

Feedtek wil ‘n voorkeur verskaffer van wetenskaplik-gefundeerde dierevoedingsprodukte aan die tuismengboer en meulenaar wees, gerugsteun deur professionele bemarkings- en tegniese diens, tesame met volgehoue behoeftebepaling van ons kliënte en navorsing om te verseker dat die kliënt aan die voorpunt van voertegnologie en winsgewendheid bly.

 

 

Andrè Bezuidenhout

Posadres :
Posbus 47, Cradock, 5880

Fisiese Adres :
Ziervogelweg 20, Cradock, 5880

Tel: 048 881 5228
Faks: 048 881 1286
Cell: 082 651 8958
E-pos: andre@abagri.co.za

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien

Pieter Brönn

Posadres:
Posbus 1909, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331

Fisiese Adres:
Bottlebrush Singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331

Tel: 042 296 0971
Faks: 042 296 0971
Cell: 082 457 4784
E-pos:
pbronn@farmvision.co.za

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien

Fred Bechaz

Posadres:
Posbus 2009, Potchefstroom, 2520

Fisiese Adres:
Republiekstraat 84, Potchefstroom, 2531

Tel: 018 297 8155
Faks: 018 293 2170
Cell: 082 821 5991
E-pos: lavendula@mweb.co.za

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien

Ewie Coetzee

Posadres:
Posbus 832, Kleinmond, 7195

Fisiese Adres :
Bakenshoogte Park, Gebou 12, Hermanusweg R43, Botrivier

Tel: 028 284 9976
Faks: 086 601 2216
Cell: 082 459 7117
E-pos: formufeed@lando.co.za

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien

Elna Lategan

Posadres:
Posbus 3263, Somerset-Wes, 7129


Faks: 086 615 8928
Cell: 082 873 2686
E-pos: elnalategan@mweb.co.za

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien

Rudolf van der Veen

Posadres:
Kiaat Straat 101, Doringkloof, 0157, Centurion

Fisiese Adres:
Kiaat Straat 101, Doringkloof, 0157, Centurion

Tel: 012 667 4213
Faks: 012 667 4210
Cell: 082 565 8221
E-pos: rhvdveen@iafrica.com

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien

Sjoerd Ten Cate

Posadres:
Posbus 288, Swellendam, 6840

Fisiese Adres:
Augestraat 22, Swellendam, 6840

Tel: 028 514 2430
Faks: 028 514 2430 / 086 580 5545
Cell: 082 380 2334
E-pos:
sjoerd@swellendam.com

  Kliek hier om Cirriculum Vitae te sien
 
Tel: 086 111 5362 • Faks: 086 601 2216 • E-pos: formufeed@lando.co.za
PLUSKO 161 (PTY) LTD t/a FEEDTEK Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate