feedtek-animal-feed

Afronding

Feedtek bemark ‘n hoogs gekonsentreerde, volledig vermengde en verbruikers vriendelike konsentraat vir die tuismeng van hoë kwaliteit beesafrondingsvoere. Die boer maak dus maksimale gebruik van eie of lokale grondstowwe. Dit bevat ‘n smaakmiddel wat inname bevorder asook buffers en ionofore om verteringsteurnisse te voorkom en voeromset te verbeter. Die Feedtek Buffer Pak bevat 'n optimale kombinasie van die beste buffers in 'n klaargemengde pak. Dit kan addisioneel tot die konsentraat bygevoeg word by afrondingsvoere vir totale gemoedsrus. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Afrondingsvoere:
Beefgainer 110
Feedtek Buffer Pak

...........................................................................................................................................................

Byvoeding

Feedtek bemark 'n wye reeks byvoedings produkte vir saamstel van alle tipes lekke vir vleisbeeste. Daar is konsentrate vir die meng van droë seisoen lekke (winterlekke) met en sonder fosfaat, groen seisoen lekke (fosfaatlekke), asook 'n spesialis spoorminerale lekblok aanvulling beskikbaar. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

 

Kruipvoere

Lambcreep 80

Droë seisoen lekke met fosfaat

Veldgrazer 154

Veldgrazer 128

Droë seisoen lekke sonder fosfaat

Econograzer 213

Groen seisoen lekke

Greengrazer 126

Organic Green Grazer

Spoorminerale lekblok aanvulling

Feedtek Trace Block

Uitgroei en Afronding

Vir uitgroei en afronding van kleinvee bemark Feedtek 'n hoogs gekonsentreerde skaap voerkraalkonsentraat asook ‘n sjokeladegraan konsentraat vir meng van verrykte heelgraan. Die boer maak dus maksimale gebruik van eie of lokale grondstowwe. Albei produkte bevat buffers en ionofore om verteringsteurnisse te voorkom en voeromset te verbeter. Albei produkte bevat ook ammoniumsoute om blaasstene te voorkom. Die Feedtek Buffer Pak bevat 'n optimale kombinasie van die beste buffers in 'n klaargemengde pak. Dit kan addisioneel tot die konsentraat bygevoeg word by afrondingsvoere vir totale gemoedsrus. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Skaap voerkraal konsentraat
Mutton Gainer 125

Sjokeladegraan konsentraat
Chocgrain 69

Feedtek Bufferpak
...........................................................................................................................................................

Byvoeding

Feedtek bemark 'n wye reeks byvoedings produkte vir saamstel van alle tipes lekke vir kleinvee. Daar is konsentrate vir die meng van kruipvoere vir lammers, droë seisoen lekke (winterlekke) met en sonder fosfaat, groen seisoen lekke (fosfaatlekke), asook 'n spesialis spoorminerale lekblok aanvulling beskikbaar. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Kruipvoere:
Lambcreep 80

Droë seisoen lekke met fosfaat

Veldgrazer 154

Veldgrazer 128

Droë seisoen lekke sonder fosfaat

Econograzer 213

Groen seisoen lekke

Greengrazer 126

Organic Green Grazer

Spoorminerale lekblok aanvulling
Feedtek Trace Block
 

Feedtek bemark ‘n reeks hoogs gekonsentreerde, volledige vermengde, gebruikers vriendelike reeks konsentrate vir die tuismeng van hoë kwaliteit kalfvoere en suiwelvoere. Die boer maak maksimaal gebruik van tuis of lokaal geproduseerde grondstowwe.

Die reeks bevat produkte vir die grootmaak van kalwers en verse, suiwelmele vir melkkoeie op weidings asook totaal gemengde suiwelrantsoene. Die kalfkonsentraat bevat ionofore vir voorkoming van verteringsteurnisse en koksidiose. Alle produkte bevat ‘n smaakmiddel om voerinname te bevorder. Die suiwelprodukte bevat ‘n spesialis buffer om die grootpens gesond te hou. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam

Grootmaak van Suiwelkalwers 0-6 maande:
Calf Gainer 65

Grootmaak van Suiwelkalwers 7-12 maande:

Beefgainer 110

Suiwelmele vir melkkoeie op weiding:

Milkmaker 59

Feedtek Buffer pak

Suiwelvoere vir melkkoeie op kraal:

Milkmaker 72

Feedtek Buffer pak

 

Feedtek maak die selfmeng van varkvoere maklik met hoogs gekonsentreerde, gebruikers vriendelike, klaargemengde konsentrate vir beide groeiende en volwasse varke. Die 16 kg sakke hanteer maklik en dit maak 500 kg mengsels moontlik sonder om sakke hoef uit te weeg. Die konsentrate bevat essensiële aminosure, minerale, spoorminerale, vitamiene asook ensieme wat benutting van voedingstowwe verbeter. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Voere vir groeivarke
Macropig Grower

Voere vir volwasse varke
Macropig Breeder

 

Hoogs gekonsentreerde, volledig vermengde en verbruikers vriendelike reeks mini-konsentrate vir die tuismeng van hoë kwaliteit volstruisrantsoene deur boere en klein meulenaars. Konsentrate is beskikbaar vir volstruise van 0-6 maande, 6-10 maande, onderhoud van volwasse volstruise asook vir die broeiseisoen. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Voere vir uitgroei van volstruise 0 – 6 maande
Ostrich Starter Macro
Voere vir uitgroei van volstruise 6 – 10 maande
Ostrich Finisher Macro
Voere vir onderhoud van volwasse volstruise
Ostrich Maintainer Macro
Voere vir volstruis broeivoels
Ostrich Breeder Macro

 

Pluimvee boere kan maklik en vinnig met Feedtek se Braaikuiken en Lêhen konsentrate voer tuis meng. Dit is hoogs gekonsentreerd en die boer maak dus maksimale gebruik van eie of lokale grondstowwe. Die konsentrate bevat essensiële aminosure, minerale, spoorminerale, vitamiene asook ensieme wat benutting van voedingstowwe verbeter. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Voere vir lêhenne
Layer Macro

Voere vir braaikuikens
Broiler Macro

 

Feedtek bemark ‘n hoogs gekonsentreerde, volledige vermengde, gebruikers vriendelike konsentraat vir die tuismeng van hoë kwaliteit voere en lekke vir alle tipes wild. Die boer maak maksimaal gebruik van tuis of lokaal geproduseerde grondstowwe. Dit is spesifiek saamgestel vir die unieke voer behoeftes van wild. Die produk bevat organiese spoorminerale asook biotien vir horing groei en hoef sterkte. Vir detail aanwending of voorbeelde van mengsels, kliek op die produknaam.

Volledige voere en lekke vir wild
Feedtek Game Macro
Spoorminerale lekblok aanvulling van wild
Feedtek Trace Block
.................................................................................................................................................................................................................................
Tel: 086 111 5362 • Faks: 086 601 2216 • Epos: info@feedtek.co.za
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07
Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate